| zol [boodskap #136445] |
Ma., 03 Mei 2021 17:56 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24223 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
zol
Afbreking: zol
Uitspraak: /zɔl/
Selfstandige naamwoord: zol
Meervoud: zolle
Verkleinwoord: zolletjie
Meervoud van verkleining: zolletjies
Betekenis:
• 'n Goedkoop, selfvervaardigde sigaret, dikwels met dagga gevul.
Gebruik:
• Die boemelaar rol 'n zol, steek dit aan en trek die rook lank en diep in.
Afgelei:
• daggazol
Vertaling:
Engels: joint, cigarette containing weed
Nederlands: joint
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|