| smokkelhuis [boodskap #136441] |
So., 02 Mei 2021 20:33 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24330 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
smokkelhuis
Afbreking: smok•kel•huis
Samestelling: smokkel + huis
Uitspraak: /ˈsmɔ.kəlˌɦœi̯s/
Selfstandige naamwoord: smokkelhuis
Meervoud: smokkelhuise
Verkleinwoord: smokkelhuisie
Meervoud van verkleining: smokkelhuisies
Betekenis:
• Informele kuier- of drinkplek waar gesmokkelde drank en ander onwettige items verkoop word.
Gebruik:
• Die polisie het op die smokkelhuis toegeslaan en al hulle drank gekonfiskeer.
Sinoniem:
• sjebeen
• sluikkroeg
• smokkelkroeg
Vertaling:
Engels: smuggling house, shebeen
Nederlands: smokkelhuis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|