Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » duiwehok
duiwehok [boodskap #136413] Vr, 30 April 2021 19:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19422
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Duiwehok.
'n Duiwehok.
duiwehok
Afbreking: dui•we•hok
Samestelling: duiwe + hok


Selfstandige naamwoord: duiwehok
Meervoud: duiwehokke
Verkleinwoord: duiwehokkie
Meervoud van verkleining: duiwehokkies

Betekenis:
• 'n Hok waarin duiwe aangehou word.

Gebruik:
• Die duiwehok moet gereeld skoongemaak word.

Spreekwoord:
• Gooi die kat in die duiwehok. [Veroorsaak 'n groot konsternasie.]

Afgelei:
• duiwehokrakkies

Vertaling:
Engels: pigeon-house, dove cage
Nederlands: duivenhok, duivenkot, duiventil

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: modus
Volgende onderwerp: ydelheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 05:17:19 MGT 2024