Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skoolklas
skoolklas [boodskap #136411] Vr, 30 April 2021 17:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19422
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skoolklas
Afbreking: skool•klas
Samestelling: skool + klas


Selfstandige naamwoord: skoolklas
Meervoud: skoolklasse
Verkleinwoord: skoolklassie
Meervoud van verkleining: skoolklassies

Betekenis:
• 'n Byeenkoms van leerlinge wat gesamentlik onderrig ontvang.
• 'n Klaskamer waar leerders onderrig word.
• 'n Groep leerlinge van dieselfde skooljaar.

Gebruik:
• Die stout kind het die hele skoolklas ontwrig.
• Is julle skoolklas se mure ook met plakkate versier?
• Ons skoolklas reël 'n reünie.

Afgelei:
• skoolklaskamer

Vertaling:
Engels: school class
Nederlands: schoolklas

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: doofstom
Volgende onderwerp: modus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 05:16:49 MGT 2024