Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » windspoed
windspoed [boodskap #136385] Di., 27 April 2021 12:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Anemometer.
'n Anemometer.
windspoed
Afbreking: wind•spoed
Samestelling: wind + spoed


Selfstandige naamwoord: windspoed
Meervoud:

Betekenis:
• (geselstaal) Die spoed of snelheid waarteen die wind waai.

Gebruik:
• 'n Anemometer of windmeter is 'n instrument wat gebruik word om die windspoed en -rigting te meet.

Sinoniem:
• windsnelheid

Vertaling:
Engels: wind speed
Nederlands: windspoed

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hutspot
Volgende onderwerp: handleiding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 02:54:42 UTC 2025