| botterbulletjie [boodskap #136374] |
Ma., 26 April 2021 16:16 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24323 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
botterbulletjie
Afbreking: bot•ter•bul•le•tjie
Samestelling: botter + bulletjie
Selfstandige naamwoord: botterbulletjie
Meervoud: botterbulletjies
Betekenis:
• 'n Jong seun.
Gebruik:
• Die kaalvoet botterbulletjie se hare staan penorent op sy kop.
Sinoniem:
• klong
• mannetjie
• outjie
• seun
Antoniem:
• bakvissie
Vertaling:
Engels: botterbulletjie
Nederlands: botterbulletjie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|