| karmosyn [boodskap #136314] |
Di., 20 April 2021 19:58 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Karmosyn
karmosyn
Afbreking: kar•mo•syn
Selfstandige naamwoord: karmosyn
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Diep skakering van rooi wat geen geel bevat nie en na rooi-violet neig.
Gebruik:
• Het u hierdie rok in karmosyn?
Afgelei:
• karmosynbos
• karmosynkleur
• karmosynkleurig
• karmosynrooi
• karmosynsy
Vertaling:
Engels: crimson
Nederlands: karmozijn
Byvoeglike naamwoord: karmosyn
Attributief: karmosyn (karmosyne)
Betekenis:
• Wat 'n dieprooi kleur het.
Gebruik:
• Sy het 'n karmosyn rok aan.
Vertaling:
Engels: crimson
Nederlands: karmijnrood
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|