| aangedaan [boodskap #136263] |
Di., 13 April 2021 20:23 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24192 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aangedaan
Afbreking: aan•ge•daan
Byvoeglike naamwoord: aangedaan
Attributief: aangedane
Betekenis:
• Wat deur emosies oorweldig word.
Gebruik:
• Sy was duidelik aangedaan op die begrafnis en het haar oë herhaaldelik met 'n sakdoek afgevee.
Sinoniem:
• bewoë
• emosioneel
• geaffekteerd
• geroer
• getref
• ontroerd
Afgelei:
• aangedaanheid
Vertaling:
Engels: touched, moved, affected, agitated
Nederlands: aangedaan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|