| knewelary [boodskap #136212] |
Do., 08 April 2021 17:18 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
knewelary
Afbreking: kne•we•la•ry
Samestelling: knewel + -ary
Selfstandige naamwoord: knewelary
Meervoud: –
Betekenis:
• (ongewoon) Die handeling van knewel; om te onderdruk en af te pers.
Gebruik:
• Sulke knewelary sal nie geduld word nie!
Sinoniem:
• afpersing
• geldafpersing
Afgelei:
• knewelaar
Vertaling:
Engels: extortion
Nederlands: knevelarij
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|