| aster [boodskap #136169] |
Sa., 03 April 2021 08:39 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Asters.
aster
Afbreking: as•ter
Selfstandige naamwoord: aster
Meervoud: asters
Verkleinwoord: astertjie
Meervoud van verkleining: astertjies
Betekenis:
• 'n Tuinplant of een van die stervormige blomme wat dié sierplant dra.
• (figuurlik) 'n Meisie; nooi.
Gebruik:
• Die asters lyk te pragtig vanjaar.
• Jy moenie met daai aster sukkel nie!
Vertaling:
Engels: aster
Nederlands: aster
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|