| afskeid [boodskap #136164] |
Vr., 02 April 2021 19:32 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24212 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
afskeid
Afbreking: af•skeid
Selfstandige naamwoord: afskeid
Meervoud: –
Betekenis:
• Die handeling om te vertrek of om weg te gaan.
Gebruik:
• Dit is soms swaar om afskeid te neem.
Hiponiem:
• matriekafskeid
Afgelei:
• afskeidsbesoek
• afskeidsdinee
• afskeiding
• afskeidsgeselligheid
• afskeidspartytjie
• afskeidsrede
Vertaling:
Engels: departure, farewell, parting, good-bye, leave
Nederlands: afscheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|