| aanbou [boodskap #136147] |
Vr., 02 April 2021 07:47 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24321 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aanbou
Afbreking: aan•bou
Samestelling: aan + bou
Werkwoord: bou aan, aanbou
Verlede tyd: het aangebou
Betekenis:
• Bou by wat reeds gebou is.
Gebruik:
• Omdat ons huis te klein is, gaan ons nog 'n kamer aanbou.
Sinoniem:
• aanmessel
• bybou
• uitbou
• verbou
Afgelei:
• aanbouing
• aanbousel
Vertaling:
Engels: to build on to, add on
Nederlands: aanbouwen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|