Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bevrug
bevrug [boodskap #136127] Di., 30 Maart 2021 16:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24223
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bevrug
Afbreking: be•vrug


Werkwoord: bevrug
Verlede tyd: het bevrug

Betekenis:
• Om 'n nuwe mens, dier of plant voort te bring.

Gebruik:
• Insekte versprei die stuifmeel wat nodig is om plante te bevrug.

Vertaling:
Engels: to fertilise, inseminate
Nederlands: bevruchten


Byvoeglike naamwoord: bevrug
Attributief: bevrugte

Betekenis:
• In die toestand waarin vrugvorming begin het.

Gebruik:
• En sy het bevrug geword en 'n seun gebaar, en sy het hom Er genoem. [Genesis 38:3]

Antoniem:
• onbevrug

Afgelei:
• bevrugter
• bevrugting
• selfbevrug

Vertaling:
Engels: fertilised
Nederlands: bevrucht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: formidabel
Volgende onderwerp: vloermoer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 28 03:19:00 UTC 2025