| verlekker [boodskap #136117] |
Ma., 29 Maart 2021 15:04 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24192 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verlekker
Afbreking: ver•lek•ker
Samestelling: ver- + lekker
Werkwoord: verlekker
Verlede tyd: het verlekker
Betekenis:
• Iets terdeë geniet; behae daarin skep.
Gebruik:
• Moenie jou in ander mense se swaarkry verlekker nie.
Vertaling:
Engels: to take pleasure in
Nederlands: verlekkeren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|