| grenshou [boodskap #136112] |
So., 28 Maart 2021 19:51 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24169 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
grenshou
Afbreking: grens•hou
Samestelling: grens + hou
Selfstandige naamwoord: grenshou
Meervoud: grenshoue
Verkleinwoord: grenshoutjie
Meervoud van verkleining: grenshoutjies
Betekenis:
• 'n Vier of ses in krieket.
Gebruik:
• Die kolwer het die een grenshou na die ander geslaan.
Hiponiem:
• vier (bal wat tot by of oor die grens rol)
• ses (bal wat in die lug oor die grens trek)
Vertaling:
Engels: boundary hit
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|