| feëprinses [boodskap #136060] |
Wo., 24 Maart 2021 20:30 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
feëprinses
Afbreking: fe•ë•prin•ses
Samestelling: feë + prinses
Selfstandige naamwoord: feëprinses
Meervoud: feëprinsesse
Verkleinwoord: feëprinsessie
Meervoud van verkleining: feëprinsessies
Betekenis:
• 'n Feë wat ook 'n prinses is.
Gebruik:
• Aspoestertjie het daardie nag in 'n feëprinses verander.
Sinoniem:
• feetjieprinses
Vertaling:
Engels: fairy princess
Nederlands: sprookjesprinses
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|