Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » reuksintuig
reuksintuig [boodskap #136049] Di., 23 Maart 2021 09:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24182
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
reuksintuig
Afbreking: reuk•sin•tuig
Samestelling: reuk + sintuig


Selfstandige naamwoord: reuksintuig
Meervoud: reuksintuie
Verkleinwoord: reuksintuigie
Meervoud van verkleining: reuksintuigies

Betekenis:
• 'n Orgaan waarmee reuk waargeneem word.

Gebruik:
• 'n Renoster kan nie goed sien nie, maar het 'n uitstekende reuksintuig.

Sinoniem:
• neus
• reukorgaan
• ruikorgaan

Vertaling:
Engels: organ of smell
Nederlands: reukzintuig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vandaliseer
Volgende onderwerp: kaderontplooiing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 25 02:44:43 UTC 2025