| trepaan [boodskap #136042] |
Ma., 22 Maart 2021 19:49 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24215 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Trepaan.
trepaan
Afbreking: tre•paan
Selfstandige naamwoord: trepaan
Meervoud: trepane
Verkleinwoord: trepaantjie
Meervoud van verkleining: trepaantjies
Betekenis:
• (argaïes) 'n Drilboor wat mens met twee hande beweeg.
Gebruik:
• Die trepaan is o.a. vir skedeloperasies (trepanering) gebruik.
Sinoniem:
• panboor
• skedelboor
• trepaneerboor
Vertaling:
Engels: trephine
Nederlands: trepaan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|