Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » teëldak
teëldak [boodskap #136025] Sa., 20 Maart 2021 17:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Teëldak.
'n Teëldak.
teëldak
Afbreking: te•ël•dak
Samestelling: teël + dak


Selfstandige naamwoord: teëldak
Meervoud: teëldakke
Verkleinwoord: teëldakkie
Meervoud van verkleining: teëldakkies

Betekenis:
• 'n Dak wat met teëls (dakpanne) gedek is.

Gebruik:
• Verkies jy 'n huis met 'n sinkdak of 'n teëldak?

Vertaling:
Engels: tile roof
Nederlands: pannendak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rombus
Volgende onderwerp: tegemoetkoming
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 06:03:40 UTC 2025