Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » manipuleer
manipuleer [boodskap #135968] Di, 16 Maart 2021 19:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19432
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
manipuleer
Afbreking: ma•nu•pi•leer


Werkwoord: manipuleer
Verlede tyd: het gemanipuleer

Betekenis:
• Iets beïnvloed of wysig, meestal op 'n oneerlike of geslepe manier.

Gebruik:
• Dit is toenemend duidelik kan die rykes die armes vir hul eie gewin manipuleer.

Sinoniem:
• knoei
• konkel

Afgelei:
• manipulasie
• manipuleerder
• manipulerend
• manipulering

Vertaling:
Engels: to manipulate
Nederlands: manipuleren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kamas
Volgende onderwerp: subsidie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 12:19:05 MGT 2024