| espehout [boodskap #135954] |
Ma., 15 Maart 2021 07:50 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24192 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Espebome
espehout
Afbreking: es•pe•hout
Samestelling: espe + hout
Selfstandige naamwoord: espehout
Meervoud: espehoute
Verkleinwoord: espehoutjie
Meervoud van verkleining: espehoutjies
Betekenis:
• Die hout van die esp (espeboom; trilpopulier).
Gebruik:
• Espehout is algemeen in Europa en Noord-Amerika waar hierdie bome voorkom.
Vertaling:
Engels: aspen wood
Nederlands: espenhout
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|