| inkluis [boodskap #135953] |
Ma., 15 Maart 2021 07:35 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
inkluis
Afbreking: in•kluis
Samestelling: in + kluis
Bywoord: inkluis
Betekenis:
• Wat ingesluit of ingereken word.
Gebruik:
• Die hele gesin, Wagter inkluis, gaan op 'n vakansie-uitstappie.
Sinoniem:
• inbegrepe
• inbegryp
• ingeslote
• inklusief
• insluitend
• meegereken
Antoniem:
• uitgesluit
Afgelei:
• inkluister
Vertaling:
Engels: included
Nederlands: incluis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|