Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » slaphakskeentjie
slaphakskeentjie [boodskap #135950] So., 14 Maart 2021 19:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24192
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
slaphakskeentjie
Afbreking: slap•hak•skeen•tjie
Samestelling: slap + hakskeen + -tjie


Selfstandige naamwoord: slaphakskeentjie
Meervoud: slaphakskeentjies

Betekenis:
• 'n Ingelegde piekeluitjie, dikwels in mosterdsous, was as slaai bedien word.

Gebruik:
Slaphapskeentjie het 'n soet-suur smaak en kan warm of koud voorgesit word.

Wisselvorm:
• slapskeentjie

Vertaling:
Engels: cooked onion salad
Nederlands: slapskeentjie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: terstond
Volgende onderwerp: energiek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 03:18:01 UTC 2025