| roulette [boodskap #135946] |
So., 14 Maart 2021 17:53 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24169 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Roulette word gespeel.
roulette
Afbreking: rou•let•te
Selfstandige naamwoord: roulette
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Kansspel waar 'n balletjie op 'n skyf wat in die rondte draai gegooi word.
Gebruik:
• Hy het sy hele salaris op roulette verwed.
Wisselvorm:
• roelet
Afgelei:
• roulettespeler
• roulettetafel
Vertaling:
Engels: roulette
Nederlands: roulette
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|