| geweerloop [boodskap #135914] |
Do., 11 Maart 2021 13:49 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24169 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Geweerloop.
geweerloop
Afbreking: ge•weer•loop
Samestelling: geweer + loop
Selfstandige naamwoord: geweerloop
Meervoud: geweerlope
Verkleinwoord: geweerlopie
Meervoud van verkleining: geweerlopies
Betekenis:
• Die loop van 'n geweer (vuurwapen).
Gebruik:
• Die geweerloop moet gereeld met 'n krasser skoongemaak en geolie word.
Vertaling:
Engels: rifle barrel
Nederlands: geweerloop
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|