| vlinderslag [boodskap #135899] |
Wo., 10 Maart 2021 12:17 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24212 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vlinderslag
vlinderslag
Afbreking: vlin•der•slag
Samestelling: vlinder + slag
Selfstandige naamwoord: vlinderslag
Meervoud: vlinderslae
Verkleinwoord: vlinderslaggie
Meervoud van verkleining: vlinderslaggies
Betekenis:
• Swemstyl waar beide arms gelyktydig vorentoe beweeg word, gevolg deur 'n skop met beide bene tegelyk.
Gebruik:
• In teenstelling met die bors-, rug- en vryslag vereis vlinderslag 'n goeie tegniek en sterk spiere.
Verwant:
• borsslag
• kruipslag
• rugslag
• vryslag
Vertaling:
Engels: butterfly stroke
Nederlands: vlinderslag
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|