Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sweef
sweef [boodskap #135851] Sa, 06 Maart 2021 12:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20278
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sweef
Afbreking: sweef


Werkwoord: sweef
Verlede tyd: het gesweef
Teenwoordige deelwoord: swewende

Betekenis:
• In die lug hang of (sonder om energie te gebruik) deur die lug vlieg.
• (figuurlik) Sag en lig voortbeweeg.

Gebruik:
• Met goeie beplanning en optimale weersomstandighede kan 'n sweeftuig honderde kilometers ver sweef.
• Die danser sweef grasieus oor die dansbaan.

Wisselvorm:
• swewe

Sinoniem:
• dryf
• hang
• vlieg

Afgelei:
• sweefbaan
• sweefbrug
• sweefduik
• sweefklub
• sweefkuns
• sweefrek
• sweefspoor
• sweefsport
• sweefstok
• sweeftuig
• sweefveld
• sweefvervoer
• sweefvlieër
• sweefvlieg
• sweefvliegtuig
• sweefvlug

Vertaling:
Engels: to float, hover, glide
Nederlands: zweven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vertoef
Volgende onderwerp: verdrag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 22:34:07 MGT 2024