Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Die optowering
Re: Die optowering [boodskap #1358] Do, 17 Julie 2003 19:17 na volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 17 Jul 2003 09:52:28 -0400, Katryn wrote:

> "Lorinda" wrote:
>
>> Ek sien die optowering het toe gewerk.... Die eerste verskyning is daar
>> gemaak. So al die bekommernis verniet Speedy, hier gaan ons alweer.
>
> Inderdaad. :-( Ek het dit gisteraand raakgesien, en daarom eerder
> Speedy se boodskap hier kom antwoord.
> Hehehehehe....jy het 'n vraag om te antwoord. Nou's die vraag - gaan
> jy antwoord, of gaan jy die "ignoreer" ? And the game goes
> on.....:-)))

ignorering, sonder omwerklik te ignoreer....:-)))
tipies sy, asof geen onderbreking...
Re: Die optowering [boodskap #1360 is 'n antwoord op boodskap #1358] Do, 17 Julie 2003 20:49 Na vorige boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:7badhv84vnpf01581ke46c602he3flgeu3@4ax.com...
> "Lorinda" wrote:
>
>> Ek sien die optowering het toe gewerk.... Die eerste verskyning is daar
>> gemaak. So al die bekommernis verniet Speedy, hier gaan ons alweer.
>
> Inderdaad. :-( Ek het dit gisteraand raakgesien, en daarom eerder
> Speedy se boodskap hier kom antwoord.
> Hehehehehe....jy het 'n vraag om te antwoord. Nou's die vraag - gaan
> jy antwoord, of gaan jy die "ignoreer" ? And the game goes
> on.....:-)))

Net-net antwoord is wat ek toe gedoen het. Maar ek sal maar oor die algemeen
ignoreer. Die interaksie sal ek maar vir Speedy los...:-)

Lorinda
Vorige onderwerp: JA! DIS JOU SWART "BOBBEJAAN-NAASTES"
Volgende onderwerp: P.K. Keith
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 25 06:05:15 MGT 2024