| ylend [boodskap #135770] |
Do., 25 Februarie 2021 13:16 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ylend
Afbreking: y•lend
Samestelling: yl + -end
Byvoeglike naamwoord: ylend
Attributief: ylende
Betekenis:
• Wat yl (mompel en onsamehangend praat); die toestand van ylhoofdig wees.
Gebruik:
• Sy kon nie kos inhou nie en was ylend van die koors.
Vertaling:
Engels: delirious, light-headed
Nederlands: ijlend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|