Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoogland
hoogland [boodskap #135755] Ma, 22 Februarie 2021 15:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hoogland
Afbreking: hoog•land
Samestelling: hoog + land
Uitspraak: /ˈɦʊə̯χ.lant/


Selfstandige naamwoord: hoogland
Meervoud: hooglande
Verkleinwoord: hooglandjie
Meervoud van verkleining: hooglandjies

Betekenis:
• 'n Gebied wat hoër as die omliggende gebied lê, of 'n gebied wat hoog bo seespieël is.

Gebruik:
• Sutherland is 'n dorpie in die Karoo se hoogland en is een van die koudste dorpe in Suid-Afrika.

Sinoniem:
• bergland
• hoogvlakte
• kaap
• plato
• tafelkop
• tafelland

Antoniem
• laagland

Verwant:
• hooglander

Vertaling:
Engels: highland
Nederlands: hoogland

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spesmaas
Volgende onderwerp: sandstrand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 06:31:57 MGT 2024