| spesmaas [boodskap #135754] |
Ma., 22 Februarie 2021 14:18 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spesmaas
Afbreking: spes•maas
Selfstandige naamwoord: spesmaas
Meervoud: spesmase
Betekenis:
• 'n Vermoede of voorgevoel wat iemand oor iets het.
Gebruik:
• Ek het 'n spesmaas dat boetie skelm agter die kraalmuur rook.
Sinoniem:
• agterdog
• gevoel
• presumasie
• spekulasie
• suspisie
• vermoede
• veronderstelling
Vertaling:
Engels: suspicion
Nederlands: verdenking, achterdocht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|