| agterkleinseun [boodskap #135747] |
Ma., 22 Februarie 2021 12:01 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
agterkleinseun
Afbreking: ag•ter•klein•seun
Samestelling: agter + kleinseun
Selfstandige naamwoord: agterkleinseun
Meervoud: agterkleinseuns
Verkleinwoord: agterkleinseuntjie
Meervoud van verkleining: agterkleinseuntjies
Betekenis:
• Die seun van iemand se kleinkind.
Gebruik:
• Drie geslagte later het Nimrod, Noag se agterkleinseun, die Toring van Babel op die vlakte in Sinar opgerig.
Antoniem:
• agterkleindogter
Hiperoniem:
• agterkleinkind
Afgelei:
• agter-agterkleinseun
Vertaling:
Engels: greatgrandson, great-grandson
Nederlands: achterkleinzoon
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|