| dreuning [boodskap #135712] |
Vr., 12 Februarie 2021 11:16 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24277 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dreuning
Afbreking: dreu•ning
Selfstandige naamwoord: dreuning
Meervoud: dreuninge, dreunings
Verkleinwoord: dreuninkie
Meervoud van verkleining: dreuninkies
Betekenis:
• 'n Dreunende geluid (soos wat deur die trilling van 'n swaar voorwerp veroorsaak word).
Gebruik:
• En hoor jy die magtige dreuning?
Sinoniem:
• dawering
• dreungeluid
• gerommel
• druising
Verwant:
• dreun
• dreunerig
• dreunsang
• dreunstem
Vertaling:
Engels: drone, rumble
Nederlands: dreunen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|