luidier [boodskap #135691] |
Wed, 10 February 2021 14:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21089 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
luidier
Afbreking: lui•dier
Samestelling: lui + dier
Selfstandige naamwoord: luidier
Meervoud: luidiere
Verkleinwoord: luidiertjie
Meervoud van verkleining: luidiertjies
Betekenis:
• 'n Soogdier van Sentraal- en Suid-Amerika, Bradypus variegatus.
Gebruik:
• Die luiaard is eintlik 'n nagdier en is nie juis baie aktief nie.
Sinoniem:
• ai
• luiaard
Vertaling:
Engels: sloth
Nederlands: luidier
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|