amuseer [boodskap #135688] |
Wed, 10 February 2021 13:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21112 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
amuseer
Afbreking: a•mu•seer
Werkwoord: amuseer
Verlede tyd: het geamuseer
Betekenis:
• 'n Aangename indruk op iemand maak, soos om iemand te vermaak of te laat lag.
Gebruik:
• 'n Goeie blokkiesraaisel kan my vir ure lank amuseer.
Sinoniem:
• vermaak
Verwant:
• amusant
• geamuseerd
Vertaling:
Engels: to amuse, entertain
Nederlands: amuseren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|