| optelsom [boodskap #135687] |
Wo., 10 Februarie 2021 13:16 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
optelsom
Afbreking: op•tel•som
Samestelling: optel + som
Selfstandige naamwoord: optelsom
Meervoud: optelsomme
Verkleinwoord: optelsommetjie
Meervoud van verkleining: optelsommetjies
Betekenis:
• 'n Wiskundige bewerking waar die een getal by 'n ander getal bygetel word.
Gebruik:
• Die lewe is nie altyd so voorspelbaar soos 'n optelsom nie.
Sinoniem:
• optelling
• som
Antoniem:
• aftreksom
Vertaling:
Engels: addition sum
Nederlands: optelsom
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|