Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » paartjie
paartjie [boodskap #135683] Wo., 10 Februarie 2021 07:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
paartjie
Afbreking: paar•tjie


Selfstandige naamwoord: paar
Meervoud: pare
Verkleinwoord: paartjie
Meervoud van verkleining: paartjies

Betekenis:
• Twee wat saam is, dikwels 'n egpaar of twee verliefdes/verloofdes.

Gebruik:
• 'n Heildronk word op die paartjie ingestel.

Vertaling:
Engels: couple
Nederlands: paartje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bakboord
Volgende onderwerp: stuurboord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jan. 01 18:34:27 UTC 2026