| vermors [boodskap #135650] |
So., 07 Februarie 2021 16:58 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24308 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vermors
Afbreking: ver•mors
Samestelling: ver- + mors
Werkwoord: vermors
Verlede tyd: het vermors
Betekenis:
• Deur mors (onoordeelkundige verbruik) verlore laat gaan.
Gebruik:
• Die regering vermors die belastingbetalers se swaarverdiende geld.
Sinoniem:
• misbruik
• verknoei
• verkwansel
• verkwis
• verspil
Afgelei:
• vermorser
• vermorsing
Vertaling:
Engels: to waste
Nederlands: vermorsen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|