| kwiksoties [boodskap #135634] |
Sa., 06 Februarie 2021 08:17 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Don Quijote (Quixote) veg teen 'n windmeule.
kwiksoties
Afbreking: kwik•so•ties
Byvoeglike naamwoord: kwiksoties
Attributief: kwiksotiese
Betekenis:
• Wat buitengewoon idealisties en uit voeling is met die werklikheid.
Gebruik:
• Hy lewe in 'n kwiksotiese wêreld van spioene en samesweringsteorie.
Sinoniem:
• idealisties
• naïef
• onprakties
• wêreldvreemd
Verwant:
• eksoties
Vertaling:
Engels: quixotic
Nederlands: donquichotterig, wereldvreemd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|