| surrealisties [boodskap #135627] |
Vr., 05 Februarie 2021 16:02 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
surrealisties
Afbreking: sur•re•a•lis•ties
Byvoeglike naamwoord: surrealisties
Vergrotende trap: surrealistieser
Oortreffende trap: surrealistiesste
Attributief: surrealistiese
Betekenis:
• Volgens of behorende tot die kunsstroming van surrealisme.
Gebruik:
• Drome wissel van normaal en gewoon, tot oormatig surrealisties en bisar.
Sinoniem:
• abstrak
• absurd
• dadaïsties
• fantasties
• onsamehangend
• vreemd
Vertaling:
Engels: surrealistic
Nederlands: surrealistisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|