Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » alikreukel
alikreukel [boodskap #135612] Wo., 03 Februarie 2021 20:41
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Alikreukel
Alikreukel
alikreukel
Afbreking: a•li•kreu•kel


Selfstandige naamwoord: alikreukel
Meervoud: alikreukels
Verkleinwoord: alikreukeltjie
Meervoud van verkleining: alikreukeltjies

Betekenis:
• Eetbare seeslak, Littorina littorea.

Gebruik:
• Die vermeende stropers is met perlemoen en alikreukel in hul besit betrap.

Wisselvorm:
• alikruikel
• arikreukel
• arikruik
• arikruikel

Sinoniem:
• katoog

Vertaling:
Engels: periwinkle, winkle
Nederlands: alikruik

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: soomloos
Volgende onderwerp: afhang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 14:03:19 UTC 2025