Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Pools
Pools [boodskap #135609] Wo., 03 Februarie 2021 15:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24192
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Pools
Afbreking: Pools
Uitspraak: /pʊəls/


Byvoeglike naamwoord: Pools
Attributief: Poolse

Betekenis:
• Betreffende die land Pole, of die taal Pools.

Gebruik:
• Die eerste beduidende Poolse woordeboek, Słownik języka polskiego, is in die vroeë 1800's in Warskou gepubliseer.

Vertaling:
Engels: Polish
Nederlands: Pools


Selfstandige naamwoord: Pools
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Wes-Slawiese taal met ongeveer 40 miljoen sprekers, die ampstaal van Pole.

Gebruik:
• Kan jy Pools praat?

Verwant:
• Pole
• Pools

Vertaling:
Engels: Polish
Nederlands: Pools

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: woer-woer
Volgende onderwerp: soomloos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 25 20:26:49 UTC 2025