| skouhuis [boodskap #135570] |
So., 31 Januarie 2021 14:30 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24180 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skouhuis
Afbreking: skou•huis
Samestelling: skou + huis
Selfstandige naamwoord: skouhuis
Meervoud: skouhuise
Verkleinwoord: skouhuisie
Meervoud van verkleining: skouhuisies
Betekenis:
• 'n Modelhuis wat ten toon gestel word.
Gebruik:
• Die ontwikkelaar het 'n skouhuis gebou om voornemende kopers 'n tipiese drieslaapkamerhuis met 'n hoë vlak van afwerking te wys.
Vertaling:
Engels: show house
Nederlands: modelwoning
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|