Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tesame
tesame [boodskap #135564] Sa., 30 Januarie 2021 15:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tesame
Afbreking: te•sa•me


Bywoord: tesame

Betekenis:
• Saam met; in digte nabyheid van mekaar.

Gebruik:
• Klimaatsverandering tesame met die verlies aan biodiversiteit is van die grootste bedreigings wat die mensdom nog in die gesig gestaar het.

Wisselvorm:
• tesaam

Vertaling:
Engels: together, altogether, collective
Nederlands: tezamen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geologies
Volgende onderwerp: katarak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 30 16:16:03 UTC 2025