| saadlob [boodskap #135532] |
Wo., 27 Januarie 2021 09:01 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Saadlobbe
saadlob
Afbreking: saad•lob
Samestelling: saad + lob
Selfstandige naamwoord: saadlob
Meervoud: saadlobbe
Verkleinwoord: saadlobbetjie
Meervoud van verkleining: saadlobbetjies
Betekenis:
• Dit eerste blaaragtige deel van 'n plant nadat dit ontkiem het.
Gebruik:
• Die saadlobbe kan enkele dae na ontkieming afval, of vir meer as 'n jaar aan die plant bly sit.
Sinoniem:
• kiemblaar
• kiemblad
• kiemlob
• kotiel
• kotiledon
Hiponiem:
• eensaadlobbig
• tweesaadlobbig
Afgelei:
• saadlobbig
Vertaling:
Engels: cotyledon
Nederlands: zaadlob
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|