Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » judasbok
judasbok [boodskap #135529] Wo., 27 Januarie 2021 07:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24223
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
judasbok
Afbreking: ju•das•bok
Samestelling: judas + bok


Selfstandige naamwoord: judasbok
Meervoud: judasbokke
Verkleinwoord: judasbokkie
Meervoud van verkleining: judasbokkies

Betekenis:
• Voorbok by 'n slagpale wat skape en bokke deur 'n drukgang by die slaghok inlei.

Gebruik:
• Die judasbok is gewoonlik spekvet en word toegelaat om vir 'n ekstra happie voer by 'n sydeur uit te glip.

Vertaling:
Engels: Judas goat
Nederlands: judasgeit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: driekwart
Volgende onderwerp: reisagent
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 28 00:46:12 UTC 2025