| afkomstig [boodskap #135504] |
So., 24 Januarie 2021 18:48 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24160 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
afkomstig
Afbreking: af•kom•stig
Byvoeglike naamwoord: afkomstig
Attributief: –
Betekenis:
• Wat sy oorsprong het in; voortkom van; afstam.
Gebruik:
• Kurk is afkomstig van die kurkboom wat in die Mediterreense gebied groei en oorspronklik van Portugal afkomstig is.
Vertaling:
Engels: coming from, descended from, originating
Nederlands: afkomstig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|