| roesemoes [boodskap #135501] |
So., 24 Januarie 2021 16:28 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24168 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
roesemoes
Afbreking: roe•se•moes
Selfstandige naamwoord: roesemoes
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Onordelike rumoer; warboel van klanke; lawaai.
Gebruik:
• Die roesemoes in die skoolsaal bedaar en dit raak so stil dat jy 'n speld kan hoor val.
Wisselvorm:
• geroesemoes
Afgelei:
• roesemoesig
Vertaling:
Engels: confusion, disorder
Nederlands: roezemoes
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|