| kruiedokter [boodskap #135470] |
Do., 21 Januarie 2021 11:24 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24234 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kruiedokter
Afbreking: kruie•dok•ter
Samestelling: kruie + dokter
Selfstandige naamwoord: kruiedokter
Meervoud: kruiedokters
Verkleinwoord: kruiedoktertjie
Meervoud van verkleining: kruiedoktertjies
Betekenis:
• Persoon wat kruie gebruik om mense se kwale te behandel.
Gebruik:
• 'n Kruiedokter is nie 'n regte dokter nie en kruie is ook nie regte medisyne nie.
Vertaling:
Engels: herb-doctor
Nederlands: kruidendokter
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|