Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voëlsaad
voëlsaad [boodskap #135454] Wo., 20 Januarie 2021 12:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26888
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
voëlsaad
Afbreking: voël•saad
Samestelling: voël + saad


Selfstandige naamwoord: voëlsaad
Meervoud: voëlsade
Verkleinwoord: voëlsaadjie
Meervoud van verkleining: voëlsaadjies

Betekenis:
• Saad wat 'n voël kan eet.

Gebruik:
• Ons sit daagliks voëlsaad uit om voëltjies te lok.

Sinoniem:
• voëltjiesaad

Verwant:
• voëlvoerder

Vertaling:
Engels: birdseed, canary seed
Nederlands: vogelzaad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voortaan
Volgende onderwerp: redigeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Okt. 20 22:02:54 UTC 2026